R138.00

Resource Description

Vir assessering in die derde kwartaal word ‘n projek gedoen wat gebaseer is op enige literatuurgenres waaraan leerders voorheen blootgestel is. Die projek bestaan uit die volgende:

Navorsing (10 Punte)

      Wat is navorsing

      Navorsing opdrag

     –Navorsing rubriek

Kreatiewe skryfwerk (30 punte)

      Die skryfproses

o   Beplanning

o   Eerste weergawe

o   Tweede weergawe

o   Finale weergawe

o   Skryfproses rubriek

      Skryf ‘n gedig

o   Kenmerke van ‘n gedig

o   Rympatrone

o   Skryf ‘n gedig rubriek

Mondeling (20 Punte)

      Wenke oor hoe om ‘n gedig te memoriseer

      5 verskeie gedigte

      Voordra van ‘n gedig rubriek

Respekteer asseblief die kopiereg van Slim Uiltjie hulpbronne.

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

Kwartaal 3 Projek

Uitstekend! Dit was baie goed en die kinders het baie geleer deur hierdie bron te gebruik.

Tanya Goble - February 7, 2023

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.