Bou ‘n kolwyntjie -Beginklanke, Taalvaardighede en Ouditiewe Geheue
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Bou ‘n kolwyntjie.
Die pakket bestaan uit 12 kolwyntjies en houertjies. Die kolwyntjies en houertjies word uitgeknip, die prente benoem, beginklank geïdentifiseer en die kolwyntjies word aanmekaargesit.
Die pakket sluit bonus Taalaktiwiteite (Tema: Skryfbehoeftes) asook ’n ouditiewe reeksgeheue aktiwiteit in.