R23.00

The documents that you buy from me becomes your own. You may use them as you see fit. You may edit them as well. Please do not re-sell the work because a lot of time and effort was put into it. Please make this language fun for your kids in the class. If there is suspicions that my products are being re-sold, neccessary legal steps will be taken.

Resource Description

Die volgende opdrag handel oor ‘n Begripstoets en Taal in Konteks.

Die begripstoets : Michael, die seun wat net mango’s wou eet. kan ook gevind word in die Afrikaans Sonder Grense Handboek Graad 7 vir Kwartaal 2. Ek het slegs ander vrae geskep vir die teks.

Die Taal afdeling handel oor die volgende:

Samestellings, Meervoude, Sinonieme, Antonieme, Telwoorde, Verkleinings, Verlede tyd, Enkelvoudige sinne, Infinitief, Sinsoorte en Direkte en Indirekte rede.

 

‘n Memo is nie ingesluit nie, maar dis redelik maklik om die antwoorde uit te werk.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.