Gr. 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 TAALLEER Powerpoint skyfievertoning en PDF Opsomming
R63.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Gr. 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 opsomming met pragtige leersame illustrasies.
Sluit in:
62 bl Powerpoint skyfievertoning
16 bl PDF Opsomming vir eksamenvoorbereiding
Onderwerpe:
1. WOORDESKAT
Vokaalgroep
Selfstandige Naamwoorde:
Samestellings:
Klankgrepe en Lettergrepe
Betekenis van Woorde
Spelling
2. LEESTEKENS
Hoofletters, Punte en Vraagtekens
Koppelteken, Uitroeptekens
Deelteken, Kappie, Kommas
3. IDIOME & UITDRUKKINGS
4. BETEKENISLEER
Sinonieme, Antonieme, Homofone, Homonieme, Poliseme
5. WOORDSOORTE
Selfstandige Naamwoorde
Byvoeglike Naamwoorde
Trappe van Vergelyking
Intensiewe Vorme
Basisvorme, voorvoegsels en agtervoegsels
Voornaamwoorde
Werkwoorde, Hoofwerkwoorde & Koppelwerkwoorde
6. SINSLEER
Sinsoorte
Onderwerp, Gesegde en Voorwerp
Sinne en Tydsvorme
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Vir gebruik in een klaskamer en tuisgebruik.
Platinum handboek as riglyn gebruik.