Resource Description

Wiskunde oefenige vir Kwartaal 1  en 2 . Kan Gebruik word vir graad 4 of 5. Konsepte het verduidelikings by. Hierdie dokumente bestaan uit. Kwartaal 1 Hersien Tema 1 – Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor Tema 3 – Optel en aftrek Tema 5 – Vermenigvuldiging en deling (faktore) Kwartaal 2 Tema 10 – Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor Tema 11 – Optel en aftrek 12 – Gewone Breuke 13 – Lente 14 – Vermenigvuldiging 15 – Eienskappe van 3D voorwerpe 18 -Deling 2D & 3D vorms  en Sosiale kennis ( herlei).

Hiedie dokument kan ook saam met die graad 4 tot 6 leerwerk dokument gebruik word.

R92.00

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.