R48.30

Resource Description

Hierdie oulike Graad 5 EAT leesbegrip bevat die volgende:

Afdeling A:

* Vraag 1: ‘n Fabel leesbegrip.

* Vraag 2: Feite visuele teks

Afdeling B:

* Vraag 3: Vergelykings

* Vraag 4: Sin soorte

* Vraag 5: Intensiewe vorme

* Vraag 6: Lees-en Skryftekens

TOTAAL: 25

Hierdie toets kan ook aan gepas word vir:

Gr 4 FAL asook Gr 4 en Gr 5 TAT

 

Opgestel deur Juffrou Brits. Volg ons op Facebook Aanlyn saam met Juffrou Brits vir meer!

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.