Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Oxford) – Opsommings
R50.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir NWT Graad 5, en is gebaseer op die “Oxford” reeks – Opsommings
- Eenheid 1: Die Aarde beweeg.
- Eenheid 2: Rotse.
- Eenheid 3: Grond kom van rotse af.
- Eenheid 4: Grondtipes.
- Eenheid 5: Vorming van sedimentêre gesteentes.
- Eenheid 6: Gebruike van sedimentêre gesteentes.
- Eenheid 7: Fossiele in die rotse.
- Eenheid 8: Liggaan- en spoorfossiele.
- Eenheid 9: Die belangrikheid van Suid-Afrikaanse fossiele.
Wat is deel van die pakket?
- Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
- Elke eenheid het sy eie breinkaart.