R40.25

Resource Description

Hierdie vraestel bestaan uit ses vrae. Die leermateriaal wat gebruik word is Graad 5 Natuurwetenskappe Platinum boek. Die onderwerpe wat gedek word in die vraestel is: Onderwerp 1, Eenheid 1: Baie verskillende soorte plante en diere, Eenheid 2: Interafhanklikheid, Eenheid 3: Soorte diere,  en Onderwerp 2,  Eenheid 1: Skelette van gewerweldes, Eenheid 2: Beweging.

‘n Verskeidenheid soorte vrae word gevra bv. meervoudige keuse vrae, waar en vals, pas kolom B by kolom A, vul die ontbrekende woorde in, direkte vrae asook toepassingsvrae.

Opgestel 2023

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.