Graad 7 Lewensoriëntering – Kwartaal 1
A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Graad 7 Lewensoriëntering:
1 | Selfbeeld |
2 | Veranderinge soos puberteit en geslagsidentiteit by seuns en meisies. |
3 | Groepsdruk – die gevolge van groepsdruk |
4 | Die belangrikheid van Lees en Studeer (Lees vir genot en met begrip) |
5 | Vaardighede om geheue te ontwikkel (Vermoë om te onthou en te herroep) |
R165.03
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Graad 7 Lewensoriëntering:
1 | Selfbeeld |
2 | Veranderinge soos puberteit en geslagsidentiteit by seuns en meisies. |
3 | Groepsdruk – die gevolge van groepsdruk |
4 | Die belangrikheid van Lees en Studeer (Lees vir genot en met begrip) |
5 | Vaardighede om geheue te ontwikkel (Vermoë om te onthou en te herroep) |
Volledige uiteensetting van bogenoemde onderwerpe:
1 | Wat is Selfbeeld? / Positiewe Selfbeeld / Positiewe Verhouding met jouself, jou gesin en met maats / Persoonlike Belangstellings / Persoonlike Vermoë / Persoonlike Potensiaal / Strategieë om selfbeeld te bevorder deur positiewe optrede, respek vir jouself / Strategieë om selfbeeld te bevorder deur positiewe optrede, respek vir jouself / Sleutelwoorde | ||||
2 | Wat is Puberteit? / Fisiese en Emosionele Veranderinge / Fisiese Veranderinge in Seuns en Meisies / Emosionele Veranderinge / Verstaan veranderinge en die impak daarvan op verhoudings / Respekteer jou eie en ander se liggaamsveranderinge en emosies / Waardeer en aanvaar jouself en ander / Sleutelwoorde | ||||
3 | Portuurgroep / Hoe groepsdruk ‘n individu kan beïnvloed / Gebruik van middels / Verskillende tipes middels / Misdaad / Ongesonde Seksuele Gedrag / Vermy Ongesonde Seksuele Gedrag / Afknouery / Stop afknouery by jou skool / Rebelse gedrag / Die ontdekking van ‘n identiteit / Gepaste reaksies op groepsdruk / Selfgeldingsvaardighede / Hanteringsvaardighede – Hoe om “NEE” te kan sê / Onderhandelingsvaardighede / Die gebruik van onderhandelingsvaardighede / Waar om hulp te kry? | ||||
4 | Waarom is lees en studeer belangrik? / Lees vir plesier / Lees vir begrip / Sleutelwoorde | ||||
5 | Die vermoë om iets te herroep / Korttermyngeheue / Langtermyngeheue / Vaardighede om geheue te ontwikkel / Vaardighede wat jy kan gebruik om jou geheue te ontwikkel. |
Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.
Opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek.