Resource Description

Hierdie oulike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite vir kwartaal 3. Die inhoud is gebaseer op die aangepaste jop.

Dit is in Engels en Afrikaans beskikbaar.

Die werkboekie sluit nie ‘n memorandum in nie omdat daar van die leerder vereis word om hul eie ervaringe en opinies te deel.

Indien u ‘n ouer is wat die werkboekie aankoop-maak asb seker dat die skool met die aangepaste jaaronderrigplan werk.

Hierdie bundel sluit twee verskillende werkboekies in:

– Werkboekie 1: sluit verduidelikings van verskillende tipes dwelms in.

– Werkboekie 2: sluit nie verduidelikings van verskillende tipes dwelms in nie. (vir sensitiewe leerders)

Resource Reviews

Store reviews: ( 8 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.

R92.00

Copyright Copyright on products sold is owned by Miss Anri’s Classroom. No products purchased can be sold by any party other than Miss Anri’s Classroom. Making use of Miss Anri’s Classroom content No material hosted on the website may be reproduced without consent from Miss Anri’s Classroom or the concerned seller. This includes but is not limited to images, articles and links. It is the responsibility of the user to ensure that they have the appropriate software to open and to make use of the products sold on Miss Anri’s Classroom. Community Guidelines Users who wish to comment on blog posts are welcome as long as it does not contain any form of hate speech or advertisements. Miss Anri’s Classroom will never sell or distribute contact details gathered from the shopping process.