Graad 7 SW Geografie kwartaal 1 aktiwiteitsboek (interaktief)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
Agt punte van die kompas Graad 6.
Breedtegraad & Longitude.
Sketskaarte en verduidelik roetes.
Bepaling en vertoon kompasaanwysings op ‘n plaaslike sketskaart .
Gebruik ‘n indeks en rooster om plekke in ‘n straatgids op te spoor.
Die teken van kaarte om die roete van een plek na ‘n ander aan te toon.
Die bepaling en aandui van kompasrigtings op ‘n plaaslike sketskaar.
Verduidelik ‘n roete mondelings.
Sketskaart van die Plaaslike Gebied.
Teken ‘n sketskaart van ‘n eie gebied.
Teken eie waarnemings van grondgebruik en soorte plantegroei op. o Toon vier kardinale kompasrigtings aan.
Lynskale en woordskale.
Verskillende skale vir verskillende kaarte – klein- en grootskaalkaarte.
Meet indirekte afstande op ‘n straatkaart.
Berekening van afstande op kaarte.
Meet indirekte afstande op ‘n straatkaart.
Berekening van afstande op kaarte.