R63.25

Resource Description

GRAAD 7 VISUELE KUNS EN DRAMA ASSESSERING VIR KWARTAAL 2

Hierdie hulpbron sluit die volledige assessering vir die hele kwartaal in.

1. Visuele Kuns: Toets en Prakties (25 punte elk)

2. Drama: Toets en Prakties (25 punte elk)

Die twee assesseringstake het elkeen ‘n memorandum ingesluit.

Beide hulpbronne is in WORD-formaat en is spesifiek vir besige onderwysers bedoel! Gebruik die hulpbron en pas dit by jou skool aan.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.