Resource Description

Wiskunde Graad 8 en 9 Oefenboek met antwoorde vir elke aktiwiteit.

Kan ook gebruik word deur Graad 10 vir hersiening.

Elke memo is stapsgewys geskryf met bewerkings.

Temas was gedek word:

1. Meetkunde van 2D – vorms

2. Meetkunde van reguitlyne

3. Gewone breuke

4. Desimale breuke

5. Pythagoras

6. Area en omtrek van 2D – vorms

Afgelaai in PDF en word dan geprint.

Resource Reviews

( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R57.50

All materials are subject to copyright.