R41.93

Resource Description

Graad 8 Wiskunde Junie Vraestel 2024
Groot Totaal: 85 punte

Hierdie vraestel dek die volgede werk:
  • Priemgetalle
  • Getalpantrone
  • Verhoudings
  • Basiese rekenkundige bewerkings
  • Faktore, veelvoude en eksponente
  • Wetenskaplike notasie
  • Algemene algebraïese uitdrukkings
  • Los vergelykings op
  • Identifisering van terme en koëffisiënte in algebraïese uitdrukkings
  • Vereenvoudiging van algebraïese uitdrukkings

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

CHR SMI

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 120 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.