R37.95

Resource Description

Graad 9 EBW November Vraestel 2 en Memo:
Totaal:  80 punte, Tyd:  1 uur
Inhoud:
  • Vraag 1: Algemene konsepte. (10 punte, 8 min)
  • Vraag 2: Die Ekonomie:  Vakbonde. (21 punte, 16 min)
  • Vraag 3: Entrepreneurskap:  Besigheidsplan en funksies van ‘n besigheid. (20 punte, 14 min)
  • Vraag 4: Die Ekonomie:  Prysteorie. (10 punte, 8 min)
  • Vraag 5: Die Ekonomie:  Ekonomiese stelsels en sirkulêre vloei. (19 punte, 14 min)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

HAN WEP

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.