R19.50

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

Klanke vir die Jongspan Pakket:  Eenvoudige takies – insluitend ouditiewe persepsie werk
Hierdie takies fokus op aspekte soos om Afrikaanse enkelklanke (sluit c, x, q, z uit) na te trek, te soek, ens.
Hierdie pakket het aanvangstake vir jong (nuwe) lesers en sluit ook die Ouditiewe Persepsie take in. Dit is ongeveer 50 A4-bladsye altesaam. Gebruik dit in kombinasie met skrywes soos “abc skryf, abc uitspraak, klanke, skrif…” op my blog. Benodig die hulp van ‘n volwassene – ideaal vir bekendstelling, hersiening of intervensie. Die ouditiewe takies is ook afsonderlik beskikbaar.

Resource Reviews

Store reviews: ( 88 ratings )

Onvolledig

Ask help my om die res van die pakkie te kry. C is weg , asook P-Z

Carla Herman - June 27, 2024

Gits, baie dankie. Ek het die velle weer aangeheg. Jy behoort dit nou te kan aflaai.

Juffer - November 30, -0001

Baie mooi

Excellent and relevant to my Afrikaans second Language class. Thank you

Lizelle Oti - January 29, 2024

Georgina - September 16, 2022