R14.95

Resource Description

Kyk, luister, lees en praat aktiwiteite is belangrik vir kinders se ontwikkeling. In hierdie les is daar vele geleenthede vir kyk, luister en spraak ontwikkeling.

Flitskarte en werkaarte is gemaak saam die les.

Die les kan opgedeel word en oor die week as lees en praat lesse gebruik word om die les wat U het te kompliment.

Maak seker dat PDFs op U toestel gebruik kan word.

Wat is ingesluit?

PDF – Seisoene  – les 2- 12 bladsye (1 bladsy gebruiksvoorwaarde).

PDF –  Flits kaarte 2 bladsye (1 bladsy gebruiksvoorwaardes).

PDF – Werkkaarte –  4 bladsye (1 bladsy gebruiksvoorwaardes).

Dankie vir U ondersteuning.

Die Engelse weergawe is nie presies dieselfde as die Afrikaanse weergawe nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.