FREE

Resource Description

Splinternuwe assessering vir Graad 10 Wiskundige Geletterdheid. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe:

– Finansies

– Omtrek, oppervlakte en volume

– Modelle en planne

sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Opsomming van kognitiewe vlakke.

Resource Reviews

Store reviews: ( 48 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.