Kort Klanke – Woordsoek
R40.25
Resource Description
Kort klanke woordsoektogte en spelling. Gebruik die woordbank om jou te help om die woord in die woordsoektog te vind. Kyk na die prentjie en skryf die bypassende woord neer.
- 32-Bladsy Aflaaibare PDF
- 30 x Woordsoek en Spelaktiwiteite
- Klanke: a, e, i, o, u, y