R101.20

Resource Description

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Kwartaal 1 Praktiese taak: Raam- en dopstrukture.

Volledige taak wat leerders in die klas kan uitvoer. In hierdie Praktiese taak gaan leerders ’n model maak wat wys hoe die dele van ’n skelet inmekaarpas.Die Praktiese taak is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP.

Die Praktiese taak word volgens ‘n rubriek gemerk. Juis om die merk werk van die taak te verlig en te vergemaklik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.