oo woorde flitskaarte (Funda Wande)
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie hulpbron sluit in al die oo-woorde wat gebruik word in die Funda Wande klank- en leesbenadering. Dit sluit in flitskaarte met die woorde en prente asook flitskaarte met net die woorde. Dit sluit ook flitskaarte met slegs die prente van die oo-woorde in. Die onderwyser kan hierdie prente vir die leerders flits en dan kan die leerders die woord neerskryf.