R115.00

Resource Description

Is jy lief vir die reënboog? Onderrig jy Afrikaans EAT? Dan is hierdie pakket net vir jou. Hierby ingesluit is ‘n STOMPI-muurkaart met al drie tye met ‘n voorbeeld sin, gereed om te lamineer en agter in jou klas teen die muur te sit. Die volgende is ook ingesluit: driehoekige-banier, maande van die jaar, “No Google Translate allowed”-plakkaat en sonneblomme wat jy kan lamineer en magnete opsit om jou bord mooi te maak.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.