Wiskunde Aktiwiteit: Kies kaartjies (Getalle 10 – 20)
Die aktiwiteit is gemaak met die doel vir die ontwikkeling van getalherkenning en beter getalbegrip.
R40.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die aktiwiteit is gemaak met die doel vir die ontwikkeling van getalherkenning en beter getalbegrip. Hierdie kaartjies fokus op die getalgebied 10 tot 20. Hierdie aktiwiteit kan individueel, in pare of in groepe gedoen word. Die leerder moet aandui watter van die drie opsies is die korrekte antwoord. Die taal van die spel is irrelevant, omrede daar slegs syfers gebruik word. Die tema van die aktiwiteit is groente.
Wat sluit dit in?
– 22 Wiskunde kaartjies
Gradeer en los gerus ‘n booskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag wat jy dink. 🙂