Wiskunde Graad 4 Kwartaal 3 Breuke Basislyn Assessering
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Voordat jy met breuke begin in Kwartaal 3 wil jy dalk die leerders se vooraf kennis toets om vast te stel wat hulle van breuke weet. Die vraestel is 15 punte om jou taak as onderwyser te vergemaklik sodat jy kan wegspring en kan onderrig.