Resource Description

Wiskunde werkkaarte wat gebruik kan word vir intervensie of as ekstra aktiwiteit vir die leerders.
15 werkkaarte, 12 somme op elke werkkaart.
Plek waardes word aangedui vir die leerders, maak dit makliker vir leerders wie sukkel

Resource Reviews

Wisk

Goeie addisionele oefeninge. Dankie

Nikki Rust - September 16, 2022

Good

Delphi Genis - September 16, 2022

FREE