Platinum Sosiale Wetenskappe Graad 6 – Geografie

Hierdie versameling onderrighulpbronne is die perfekte hulpmiddel vir ouers en onderwysers wat hul kinders en leerders wil help om in hul studies uit te blink. Hierdie versameling is spesifiek ontwerp om saam met die Platinum-handboeke, wat op Snapplify beskikbaar is, gebruik te word en sluit opsommings en toetse in wat sal versterk wat in die klas geleer word. Met maklik verstaanbare taal en boeiende grafika, sal hierdie hulpbronne jou kinders en leerders help om die konsepte wat in graad 6 Geografie behandel word, te bemeester.
Op soek na Engelse hulpmiddels? Browse the collection of Grade 6 Geography resources here.
Kwartaal 1

SW 6 Geo Toets K1 2023
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6: Geografie Toets Kwartaal 1 (2023) Opgestel volgens die 2023 Jaarlikse Onderrigplan (JOP) Sluit die volgende in: Totaal: 40 punte. Brongebaseerde vrae. Nasienriglyne ingesluit. Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie. Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui. Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp. Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring. In Word formaat vir maklike redigering. Ekstra kaarte ingesluit vir toetsvoorbereiding.

Gr. 5 Geografie - Kwartaal 1: Kaartvaardighede: opsommings PDF en aanbieding in Powerpoint
Description
Gr. 5 Geografie - Kwartaal 1: Kaartvaardighede: opsommings PDF en Powerpoint Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra! Hierdie produk bevat Gr.5 Geografie volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Onderwerpe ingesluit in opsommings: Kwartaal 1: Kaartvaardighede Eenheid 1.1: Wêreldkaart & Kompasrigtings Eenheid 1.2: Afrika ons vasteland Eenheid 1.3: Fisiese kaart van Afrika Eenheid 1.4: Beelde van Afrika Wat is ingesluit? 56 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol. Venita Oberholster Netwerk Plus
Kwartaal 2

SW 6 Geo Toets K2 2022
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6: Geografie Toets Kwartaal 2 (2022) Opgestel volgens die Jaarlikse Onderrigplan (JOP). Sluit die volgende in: Kwartaal 1: 15 punte Kwartaal 2: 25 punte Totaal: 40 punte Brongebaseerde vrae. Paragraaf tipe vraag met rubriek. Nasienriglyne ingesluit. Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie. Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.. Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp. Ekstra bronne ingesluit om te help met hersiening en sluit verskeie kaarte en ’n atlas indeks in. In Word formaat vir maklike redigering.

Graad 6 Geografie - Kwartaal 2: Handel- PPT & PDF opsommings
Description
Hierdie produk bevat Gr.6 Geografie volledige Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as 'n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer, of deur ouers tuis met leerders. Leerders kan ook self die Powerpoint bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer. Onderwerpe: Eenheid 2.1: Hoekom mense handel dryf Eenheid 2.2: Waarmee mense handel dryf Eenheid 2.3: Hulpbronne en hul waarde Eenheid 2.4: Regverdige handel Eenheid 2.5: Die menslike koste van onregverdige handel – werk en uitbuiting Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding. Wat is ingesluit? 46 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. 'n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk. Venita Oberholster Netwerk Plus
Kwartaal 3

SW 6 Geo Toets K3 2022
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6: Geografie Toets Kwartaal 3 (2022) Opgestel volgens die Jaarlikse Onderrigplan (JOP). Sluit die volgende in: Totaal: 40 punte. Brongebaseerde vrae. Paragraaftipe vraag met rubriek. Bronne sluit ’n klimaatgrafiek en infografiek in. Nasienriglyne ingesluit. Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie. Kognitiewe vlakke op Bloom se Taksonomie per vraag aangedui. Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp. Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring. In Word formaat vir maklike redigering.
Kwartaal 4

Graad 6 Geografie- Kwartaal 4: Bevolking - Powerpoint & PDF opsommings
Description
Gr. 6 Geskiedenis - Kwartaal 4: Bevolking: Hoekom mense woon waar hul woon: opsommings PDF en Powerpoint Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra! Hierdie produk bevat Gr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Onderwerpe ingesluit in opsommings: Kwartaal 4: Bevolking: Hoekom mense woon waar hul woon Eenheid 4.1: Mense en provinsies in Suid-Afrika Eenheid 4.2: Hoekom mense woon waar hul woon Eenheid 4.3: Landelike & Stedelike gebiede Eenheid 4.4: Mense oor die wêreld heen Eenheid 4.4: Rio de Janeiro: ’n gevallestudie van ’n stad Wat is ingesluit? 42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 9 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol. Venita Oberholster Netwerk Plus

SW Geo 6 Toets K4 2022
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6: Geografie Toets Kwartaal 4 (2022) Opgestel volgens die Jaarlikse Onderrigplan (JOP). Sluit die volgende in: Totaal: 40 punte Kwartaal 3: 15 Kwartaal 4: 25 Brongebaseerde vrae. Paragraaftipe vraag met rubriek. Nasienriglyne ingesluit. Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie. Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui. Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp. Ses addisionele paragraaftipe vrae met antwoorde Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring. In Word formaat vir maklike redigering.