$2

Resource Description

GESKIEDENIS GRAAD 6 OPSOMMINGS

KWARTAAL 2

DIE OPSOMMINGS IS AAN DIE HAND VAN DIE PLATINUMREEKS OPGESTEL

DIE OPSOMMINGS SLUIT DIE VOLGENDE ONDERWERPE IN

Redes vir Europese ontdekkingsreise

Die Europese Renaissance in die 15de en 16de eeu: ‘n keerpunt in Europese geskiedenis

Die plek van vroue in die Renaissance-gemeenskap

Eenheid 2 Gevallestudies: Die bydraes van Leonardo da Vinci en Galileo Galilei

Eenheid 3 Nuwe idees en kennis

Die Era van Europese Ontdekkingsreise

Uitvindsels: buskruit, magnetiese kompas, karveel

Redes vir ontdekkingsreise

Die verspreiding van die Christelike geloof

Om die see oor te steek en die Ooste te vind

Eenheid 4 Handel en wins

Europese handelsroetes na die Ooste via Suider-Afrika

Die reis van Bartholomeus Dias

Dias en sy bemanning kom die Khoikhoi in Mosselbaai teë, 1488

Die reis van Vasco da Gama

Eenheid 5 Die Nederlandse Oos-indiese Kompanjie (VOC)

Wat was die VOC?

Die lewe van ‘n matroos op ‘n VOC-skip

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

Nie vir platinum boek geskik nie

Dis jammer dat die opsommings nie spesifiek vir Platinum boek opgesom is nie en ook nie op die webtuiste aandui uit watter boek die opsommings kom nie. Sal dit ongelukkig nie kan gebruik nie.

Nadia Goosen - May 17, 2025

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.