Easter worksheet and activities collection

It’s time for some Easter fun! This collection has English and Afrikaans resources that can be used at school or at home during the holiday. Your learners will love the fun activities, which also encourage learning at the same time. How cool!
English
Afrikaans

Wiskunde Paasfees aktiwiteite
Description
Gebruik hierdie aktiwiteite om maats besig te hou deur die lang vakansie.

Easter Skip Counting Package / Paasfees Meervoud Telling Pakket
Description
6 x A4 PDF downloadable sheets to cut and give to learners to do puzzle. Package include counting in 1's, 2's, 3's, 4's, 5's and 10's. 6 x A4 PDF aflaaibare bladsye om op te knip en aan leerders te gee as 'n legkaart. Die pakket sluit die volgende meervoude in 1, 2, 3, 4, 5 en 10. Laminate sheets / Lamineer bladsye Learners can build puzzle and count multiples once completed. Leerders kan legkaart bou en meervoude hardop lees wanneer hul klaar is.

12 Graad R/Graad 1 Paasfees Wiskunde en Afrikaanse Aktiwiteite
Description
Hersien basiese konsepte tydens die Paastyd! Werskvelle is maklik om te druk en pret om te voltooi! Die 12 werksvelle sluit in: 1. My Paashaas Liggaamsdele 2. Paasfees Woordeskat identifisering 3. Voltooi die woorde (Vul die klanke in) 4. Woordsoek 5. Kreatiewe skryfstuk (2 opsies) 6. Patrone trek (2 opsies) 7. Werk die somme uit en kleur die prentjie 8. Dobbelsteen tel 9. Getallelyn spring + Verdubbel en Halveer 10. Handskrif (2 opsies) 11. Voltooi die patrone 12. Data aktiwiteit Antwoorde kan aan die einde van die dokument gevind word. Dankie vir U ondersteuning!