Graad 6 Kwartaal 2 hulpmiddels

Gr 6 • Teacha

Soek jy idees oor hoe om jou Graad 6-leerders tydens die tweede kwartaal geïntereseerd en aandagtig te hou? Kyk gerus na hierdie versameling wat opwindende hulpmiddels vir verskeie KABV-belynde vakke insluit. Hiermee sal jy lag-lag jou lesvoorbereiding vir Kwartaal 2 kan afhandel!