Gratis hulpmiddels

Collections Featured Images 8 • Teacha

Teacha! is ‘n aanlyn mark wat onderrighulpmiddels aan onderwysers, ouers, tuisskolers, en tutors verkoop. Ons wonderlike verkopers het duisende hulpmiddels opgelaai, en baie is gratis! Hierdie versameling bevat gratis Afrikaanse hulpmiddels vir verskillende grade. Jy kan ook ‘n Engelse versameling hier vind en al ons gratis hulpmiddels hier ontdek.