Graad 1 Kwartaal 2 hulpmiddels

Graad 1 • Teacha

Maak jou lesse hope pret met hierdie nuttige versameling. Dit sal help met jou assesserings en lesplanne, sodat jy meer tyd vir jou Graad 1-leerders sal hê. Boonop is daar verskeie werkboeke oor ‘n reeks onderwerpe.