Plakkate vir die laerskoolklaskamer

Custom Artboard 42 • Teacha

Hierdie digitale plakkate is só oulik! Dis meestal vir die grondslagfase, maar daar is baie wat jy ook in jou intersen klaskamer kan gebruik. Ons wys natuurlik net die Afrikaanse Hulpmiddels, maar daar is ook baie van dieselfde temas wat in Engels beskikbaar is. Onthou dat jy dit self sal moet druk.