R333.50

Resource Description

Hierdie is ‘n volledige pakket wat ‘n leerderboek en ‘n onderwysersgids insluit. Die pakket is opgestel volgens die nuutste, hersiene JOP. Die pakket bevat 4 siklusse wat oor twee weke elk strek. Die pakket sluit informele aktiwiteite asook formele assesseringstake in. Die onderwysersgids bevat die jaarprogram, kwartaal 1 se beplanning en die memorandums en rubrieke wat nodig is om werk te assesseer. Die onderrig van letterkunde en die skryf van opsommings  is in die pakket ingesluit Die taalstrutuur en -konvensies vaardigheid maak onderskeid tussen taal wat vir vaslegging aangeleer word en taal wat binne konteks aangeleer word.

Die pakket is baie deeglik beplan, werk van hoogstaande gehalte.

Resource Reviews

Store reviews: ( 20 ratings )

Afrikaans Huistaal

Ek hou regtig van hierdie hulpbron. Geen gesoek na leesstukke nie. Taal is goed verspreid en werkkaarte vir vaslegging is beskikbaar.

Sandra Slabbert - June 8, 2024