R39.68

Resource Description

Afrikaanse blokkiesraaisel vir Graad 4 leerders om die tema Water in Suid-Afrika in te oefen vir Sosiale Wetenskappe. Leidrade bevat ook verdere inligting om leerders se kennis te verbreed oor die onderwerp. Antwoordblad ingesluit wat gebruik kan word om gedurende ‘n klas op die witbord te reflekteer sodat leerders hul eie blokkiesraaisels kan merk na afhandeling. Ook baie nuttig vir aanlynklasse

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.