Resource Description

Graad 4 Volledige Opsommingspakket vir die jaar

Opsommings en oefenvraestelle vir al die vakke en al vier kwartale.

KABV (CAPS) belynde inhoud.

Vraestelle het memorandums.

Alles in aflaaibare PDF formaat.

Taalvakke en Wiskunde is ingesluit ( ook OPSOMMINGS EN OEFENVRAESTELLE)

Opsommings in kleur, maar ook baie netjies indien dit in wit en swart uitgedruk word.

Goeie voorbereidingsmiddel vir eksamens en assesserings of as aanvulling op klaswerk.

Resource Reviews

( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R690.00