R120.75

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Minerale- en steenkool-hulpbronne.
  • Eenheid 2:  Mynbou en die omgewing.
  • Eenheid 3:  Mynbou en mense..

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Suid-Afrikaanse provinsies en hul hoofstede.
  • Eenheid 2:  Wat is erfenis?
  • Eenheid 3:  Voorbeelde van ons erfenis in elke provinsie.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Resource Reviews

Store reviews: ( 121 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.