Graad 7 Graad 8 Verhouding en Koers Bondel
Resource Description
Hierdie bondel is meestal geskik vir Graad 7, dit kan ook vir Graad 6 as verryking gebruik word, as ook vir Graad 8 as hersiening.
Die bondel sluit in:
1. ‘n Powerpoint pressentation van 10 skyfies.
2. ‘n Koers werkkaart met ‘n memorandum
3. ‘n Verhouding werkkaart met ‘n memorandum
4. Notas en samevatting oor beide verhouding en koers.
R63.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.