R11.50

Resource Description

‘n Oulike, prettige en nuttige werkblad vir kinders om die verskillende groente te tel en die totale van elkeen neer te skryf.
Deur hierdie interaktiewe aktiwiteit sal kinders nie net hul telvermoëns versterk nie, 
maar ook hul aandag aan detail en visuele herkenningsvaardighede ontwikkel.
NB: Die watermerk is slegs op die voorskoubeelde. Die aflaai is in 'n hoë-resolusie, kristalhelder formaat.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 8 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.