R34.50

Resource Description

Herfs is seker een van die pragtigste seisoene van die jaar.  Saam met die pragtig kom ook al die blare…  Kleine Wolfie ontdek die verskillende kleure blare – die pret daarin om daarmee te speel.  Pappa stoot hom op die kruiwa rond.  Gaan hy vir Pappa help of gaan hy net met al die blare speel?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.
Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.