R13.80

Resource Description

Oulike, eenvoudige en effektiewe meetkunde-werkkaarte vir kinders om basiese vorms en hul eienskappe te leer. 
Deur hierdie interaktiewe aktiwiteit sal kinders hul begrip van ruimtelike konsepte en 
meetkundige beginsels versterk.

NB: Die watermerk is slegs op die voorskoubeelde. Die aflaai is in 'n hoë-resolusie, kristalhelder formaat.

Die aflaai bevat 3 bladsye;
1. Skoenlapper
2. Huis
3. Boot

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 8 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.