Pas die Drukskrif- en Lopende Skrif letters
FREE
Resource Description
Pas die Drukskrif- en Lopende Skrif letters bymekaar.
Knip die legkaarte op en laat die outjies die maats vind en pas. Dit is ideaal vir kinders wat die simbole vir lopende skrif aanleer.
Use these simple puzzles to match the symbols of cursive and print letters. This set is aimed at children who are learning to write in cursive.