R57.50

Resource Description

SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4:   Geskiedenis Toets Kwartaal 2 (2024)

Opgestel volgens die 2023/2024 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)

Sluit die volgende in:

Totaal:  25 punte

Kwartaal 1:   Plaaslike Geskiedenis – 10 punte

Kwartaal 2:   Leer van Leiers – 15 punte

Brongebaseerde vrae

Paragraaf tipe vraag ingesluit.

Nasienriglyne ingesluit.

Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.

Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.

Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.

Bykomende oefening om te oefen om ‘n paragraaftipe vraag te beantwoord

Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring

Twee afsonderlike toetse vir Mandela en Gandhi

In Word en PDF formaat

Also available in English!

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.