Die KOMMA, leer-en-leessentrum bied individuele aandag aan leerders wat sukkel met konsentrasie, leertegnieke, leesspoed, begrip en ander leerprobleme of struikelblokke in die klaskamer.
Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies help ons om u kind voor te berei vir sukses regdeur sy/haar skoolloopbaan.
Areas wat aangespreek word:
Gr. R – Gr. 12 leerders.