VOO Kwartaal 2 Eksamenvoorbereiding

Soek jy effektiewe maniere om jou kinders en leerders voor te berei vir die komende Kwartaal 2 eksamens? Kyk nie verder nie! Ons omvattende versameling opsommings, oefentoetse en eksamens is hier om jou te help. Of jy nou ‘n onderwyser is wat inspirasie soek vir die opstel van eksamens of ‘n ouer wat bykomende oefening by die huis wil verskaf. Met hierdie onderrighulpmiddels kan jy seker wees dat jou leerders en kinders goed toegerus is om in hul VOO Kwartaal 2 eksamen te presteer.
Looking for English resources? Browse the collection of FET Term 2 exam prep. resources here.
Graad 10

Afrikaans FAL Toets: Begrip & Funksionele Taal
Description
Leesbegrip en Funksionele Taal Vraestel (Graad 9/10)
Totaal: 40 punte
Afdeling A: Leesbegrip [20 punte]
Vraag 1: Leesteks; Aanlynartikel- Evolusie van ‘n mobiele foon. [10 punte]
Vraag 2: Soeklees; Teks oor Nomofobie. [7 punte]
Vraag 3: Spotprent; Handel oor die afhanklikheid van selfone. [3 punte]
Afdeling B: Funksionele Taal [20 punte]
Vraag 4: Woordstrukture; (meervoude, verkleining, trappe van vergelyking, voorsetsels en byvoeglike naamwoorde) [10 x ½ = 5 punte]
Vraag 5: Sinstrukture; (woordorde- STOMPI, verlede tyd, ontkenning en voegwoorde) [5 punte]
Vraag 6: Kommunikasie; (Drie scenario’s gegee en die leerder moet ‘n respons skryf) [6 verwerk na 10]
Graad 11

2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 11 – WISKUNDE – OPDRAG & KONTROLETOETS
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
Opsomming van kognitiewe vlakke.
Gr.10 Toerisme, Junie Eksamen, Kwartaal 2
Description
Gr.10 Toerisme, Junie Eksamen, Kwartaal 2 PDF-dokument, gereed om te druk en uit te gee. Vraestel, memorandum en Bloom se Taksonomie ingesluit. Totaal: 200 punte Tyd: 3 ure Reeds deur ‘n Pre-modereringsproses. Gr.10 Toerisme, Junie Eksamen, Kwartaal 2 PDF-dokument, gereed om te druk en uit te gee. Vraestel, memorandum en Bloom se Taksonomie ingesluit. Totaal: 200 punte Tyd: 3 ure Reeds deur ‘n Pre-modereringsproses.

GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE – FOTOSINTESE
Description
7 x A4 PDF Aflaaibare opsommings oor FOTOSINTESE wat die volgende dek: Grondstowwe nodig vir Fotosintese Wat is Fotosintese? Produkte van Fotosintese Plek waar Fotosintese plaasvind Proses van Fotosintese Vergelyking vir die Proses van Fotosintese Ligfase Donkerfase Calvinsiklus Belangrikheid van Fotosintese Faktore wat die Tempo van Fotosintese beïnvloed Optimum Lig Optimum Temperatuur CO2 Verryking Bron: Gr 11 Lewenswetenskappe 3 in 1, uitgegee deur The Answer Series Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021. My School Stuff / My Skool Goeters
Graad 12

Graad 12 Afrikaan EAT/FAL: Gedigtetoets (Skryfportefeulje)
Description
Die toets is opgestel vir die SBA Skryfportefeulje. Twee voorbereide gedigte: "Sondagaande"- Fanie Viljoen en "Die wêreld het so klein geword"- Alta Marincowitz word geassesseer vir 10 punte elk. Een onvoorbereide gedig: "Eksamenlokaal"- Suzaan Laing word geassesseer vir 10 punte. Die totaal van die toets is 30 punte. 'n Verskeidenheid vrae word gevra - inlyn met die IEB standaard. Die dokument word in Word formaat gekoop sodat die koper die vraestel kan aanpas volgens die skool se vereiste. Nasienriglyne word ook ingesluit waarvolgens die toets gemerk word.

2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 12 – WISKUNDIGE GELETTERDHEID – KONTROLETOETS
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
Opsomming van kognitiewe vlakke.
Graad 12 Lewenswetenskappe Eksamen Notas
Description
Hierdie opsomming dokument is ‘n omvattende gids vir die vak Lewenswetenskappe Graad 12, wat spesifiek ontwerp is om te voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Eksamenriglyne. Hierdie dokument is gemik op studente, onderwysers en ouers wat in hierdie vak wil uitblink. Die dokument dek alle belangrike aspekte van Lewenswetenskappe, insluitend die teorie, beginsels en praktiese toepassings van Lewenswetenskappe. Dit sluit ‘n gedetailleerde opsomming in van die kurrikuluminhoud in. Alles in ag genome, is die opsomming dokument ‘n essensiële hulpbron vir enigiemand wat in Lewenswetenskappe wil uitblink, wat ‘n omvattende oorsig van die vakgebied, praktiese toepassings en eksamenvoorbereiding bied.