Graad 11 Kwartaal 2 hulpmiddels

Gr 11 • Teacha

Ouer leerders het soms ‘n bietjie aanmoediging nodig om geïntereseerd en gefokus op hul skoolwerk te bly. Probeer gerus hierdie versameling, vat interessante KABV-belynde hulpmiddels vir Graad 11s bevat, om jou lesse vir Kwartaal 2 ‘n bietjie op te kikker.