Graad 12 Kwartaal 2 hulpmiddels

Gr 12 • Teacha

Hierdie versameling sal jou lesbeplanning vir Kwartaal 2 soveel makliker maak. Dit sluit ‘n verskeidenheid KABV-belynde hulpmiddels in en dek verskeie vakke om jou Graad 12-leerders vir die ‘grootmens wêreld’ voor te berei.