Graad 12 Kwartaal 4 Hulpmiddels
Kry jou Graad 12’s gereed vir Kwartaal 4 met hierdie hulpmiddels! Of jou studente in die klaskamer of by die huis is, ons saamgestelde versameling werkkaarte, studiegidse, toetse en meer dek alle leerareas. Bemagtig jou studente met hulpmiddels wat ontwerp is om hul begrip te verbeter en leer boeiend te maak waar hulle ook al is.
Op soek na Engelse hulpmiddels? Discover the collection of Grade 12 Term 4 teaching resources here.
Taalstrukture Graad 10 - 12
Description
Alles van taalstrukture vir Afrikaans Huistaal wat 'n Graad 10-12 leerder nodig het.
Graad 12 Wiskunde Boek 1 (Algebra) Noted
Description
Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra) vir graad 12, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).
- Grondbeginsels
- Breuke
- Eksponente
- Wortelvorme
- Logaritmes
- Algebraiëse Vergelykings
- Ongelykhede
- Algebra - Regstelling
- Differensiaal Rekene
- Grafieke
- Finansies
- Rye en Reekse
- Waarskynlikheid
Graad 12 Wiskunde November Vraestel 1 & Memo - 2023
Description
Graad 12, Wiskunde Geletterdheid, Vraestel 1, November 2023
Groot Totaal: 150 punte
- Algebra.
- Patrone.
- Funksies.
Fisiese Wetenskap Fisika Definisies Graad 12
Description
Definisies is n belangrike komponent van Fisiese Wetenskap en kan leerders maklike punte in die sak bring. Hierdie produk is n samestelling van al die Fisika definisies wat Graad 12 leerders kan memoriseer om hul punte n hupstoot te gee. Die flits kaarte is minimalisties en eenvoudig om doeltreffende leer te bevoordeel. Alle Fisika onderwerpe vir Graad 12 word gedek
Die oorsprong van die Koue Oorlog - Berlyn
Description
'n Kort en bondige opsomming van die oorsprong van die Koue Oorlog met fokus op Berlyn na WOII. Geskik vir Gr 12 Geskiedenis leerders. Gemik daarop om agtergrond kennis te verskaf met die oog op kortvrae in Afdeling A van vraestel 1. Adservio