Intermediêre Fase Kwartaal 2 Eksamenvoorbereiding

Soek jy effektiewe maniere om jou kinders en leerders voor te berei vir die kwartaal 2-assesserings? Kyk nie verder nie! Ons omvattende versameling van opsommings, oefentoetse en eksamens is wat jy nodig het om sukses te verseker. Of jy nou ‘n onderwyser is wat inspirasie soek vir die opstel van eksamens of ‘n ouer wat jou kind se leer by die huis wil ondersteun, ons Intermediêre Fase Kwartaal 2 eksamen voorbereiding hulpmiddels is net wat jy nodig het.
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse the collection of Intermediate Phase Term 2 exam prep. resources here.
Graad 4

Graad 4 Wiskunde Toets Kwartaal 2
Description
KWARTAAL 2 - FAT 4 (TOETS)
Jou aankope sal die volgende insluit:
Toets (PDF en Word Formaat Memo (PDF en Word Formaat) Vraag analise (Excel Formaat)
Hierdie assessering is in lyn met die 2023/2024 hersiene JOP en is gebaseer op die volgende onderwerpe:
Getalsinne Optel en Aftrek Deel en Maal Meetkundige Patrone Getalpatrone
Totale punte: 40
Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 4 Kwartaal 2 Assessering/ toets 2023
Description
Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 4 Kwartaal 2 Assessering/ toets 2023 Beskikbaar in Word formaat om maklik aanpassings te maak. Handel oor Onderwerp 6 se werk (materiale rondom ons) - Platinum handboek Tel uit 20 uit.

Lewensvaardighede Kwartaal 2 Graad 4. Opsommings en Toets in een/Memo
Description
Platinum: Lewensvaardighede Graad 4 Kwartaal 2. Opsomming en toets in een. Spaar tyd deur die bladsye in die helfte te vou en maak dit maklik vir jou kind om te leer. Die vrae sal op die linkerkant van die bladsy voorkom en u kind kan self die antwoorde kontroleer wat op die regterkant sal wees.

Graad 4 Afrikaans Huistaal Formele Asesseringstaak: Junie - Kontroletoets
Description
Hierdie dokument is ‘n formele assesseringstaak vir die Junie-Kontroletoets.
Die dokument is in ‘Word’ so dit is makliker om dit aan te pas volgens u eie noodsaaklikhede.
Die dokument sluit in ‘n voorblad, vraestel, en ‘n memorandum.
Graad 5

Graad 5 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's
Description
Graad 5 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's PDF Formaat AFR HT 2 x Oefenvraestelle met Memo's AFR HT 1 x Opsomming ENG FAL 4 x Oefenvraestelle met Memo's ENG FAL 4 x Oefeninge met Memo's ENG FAL 1 x Opsomming WISKUNDE 3 x Oefenvraestelle met Memo's WISKUNDE 1 x Breuke en tyd opsommingsboek met oefenvraestelle WISKUNDE 1 x Opsomming PSW NWT Geografie Geskiedenis

Graad 5 Wiskunde Toets Kwartaal 2
Description
KWARTAAL 2 - FAT 4 (TOETS)
Jou aankope sal die volgende insluit:
Toets (PDF en Word Formaat Memo (PDF en Word Formaat) Vraag analise (Excel Formaat)
Hierdie assessering is in lyn met die 2023/2024 hersiene JOP en is gebaseer op die volgende onderwerpe:
Getalsinne Optel en Aftrek Deel en Maal Meetkundige Patrone Getalpatrone
Totale punte: 50Graad 6

Graad 6 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's
Description
Graad 6 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's PDF Formaat AFR HT 1 x Opsomming ENG FAL 1 x Opsomming WISKUNDE 5 Oefenvraestel met Memo WISKUNDE 1 x Opsomming PSW NWT Geografie Geskiedenis

Afrikaans HT graad 6 kwartaal 2: Formele take 2023
Description
Hierdie produk bevat die drie formele assesseringstake soos wat die aangepaste program vir assessering vereis. Taak 1: Hardloplees (20) Taak 4: Transaksionele skryfwerk (10) Taak 5: Begripslees (20), visuele teks (10), opsomming (5) taalstruktuur en -konvensies (15) Volledige memorandums, rubrieke en foutontledings is by die onderwysersgids ingesluit. Anita Vogel