Resource Description

Adam blameer vir Eva, sy sê dis die slang

 

[rolle spel – dramatiseer]

“Die vrou wat    U   [beklemtoon]    my gegee het om my by te staan, sy [beklemtoon]    het vir my van die boom se vrugte gegee…… en ek het geёet. [baie ongeerg]”

aka Adam

 

“Die slang [verontwaardig]  ……het my mislei, en ek het geёet. [baie ongeerg]”

aka Eva

 

 

Hierdie, geagte Dames en Here, onderwysers en vriende…. Is diѐ bekendste storie nog oorvertel deur die mensdom vir geslagte heen….

Die “blame-game” wat Adam en Eva gespeel het, omdat hulle nie verantwoordelikheid vir hulle dade geneem het nie, word vandag nog in huise, huwelike, werkplekke en selfs in die regering gespeel….

Resource Reviews

( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R345.00