Graad 6 Geografie Kwartaal 3 Opsommings
Resource Description
Goed saamgestelde opsomming vir Graad 6, Kwartaal 3, Aardrykskunde/Geografie. Volgens die CAPS kurrikulum.
Hierdie spesifieke benadering is vir meer as 2 jaar gebruik as ń “pilot” vir ń leerling wat lei aan verskeie tipes disleksie. Die inspan van meer as 2 sintuie het wonderlike resultate gebied en ek stel dit graag voor vir enige leerlinge, met of sonder leersteurnisse.
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.